Babamassering
Babamassering word aangebied deur ‘n geregistreerde babamasseur terapeut. Die terapeut is geregisteer by die "International Association of Infant Massage."
Die doel en kuns van babamassering word behandel en verduidelik. Die waarde van babamasseirng vir die ouers en baba word ten volle uitgewys. Die kursus duur 4 dae en twee ure masseringsessies per dag.
![]() |
![]() |

