Ons Dienste

Die praktyk van Karien Camphor bied ‘n omvattende diens aan voornemende ouers m.b.t. voorgeboortelike voorbereiding in ‘n aangenaam, empatiese en warm omgewing.

‘n Nageboorte diens vir ouers en babas word ook aangebied.

Hierdie diens sluit in borsvoedingsadvies, voedingsadvies, vestiging van slaap roetine en ook ‘n immuniserings diens.

Dienste aangebied:

Nuus

2012 Datums

Noodhulpkursus vir Ouers

Woensdag 15Februarie 2012
17h30-20h00 @ R600 per paar.

Nannykursus:
2 Vrydae,
17 en 24 Februarie 2012
08h00-13h00. 2 sessies @ R1000

Onderwerpe

Meer inligting oor ons voorgeboorte en nageboorte klasse - koste, onderwerpe en datums

Lees Verder »

Terugvoer

As ‘n eerste keer mamma kan als omtrent ’n nuwe baba nogals oorweldigend wees, van die seep waarmee jy jou nuwe baba moet bad tot die tipe boudjie salf wat jy moet gebruik. Hoe weet ’n nuwe mamma al die goed?

Lees Verder...

Blocks