Nageboorte Klasse
|
|
|
|
| Wanneer | Dinsdagoggend 9h00 - 11h30 |
| Begin | As baba so 2weke oud is |
Nageboorteklasse word aangebied vir mamma en baba en dit vind plaas elke Dinsdagoggend van 9h00 tot 11h30. As baba so 2weke oud is kan daar met die nageboorteklas begin word, afhangende hoe jy as moeder voel.
Die klasse behels die volgende: 8 Lesings word gedurende die kursus aangebied en dit begin om 9uur elke Dinsdag oggend. Onderwerpe wat behandel word is onder andere:
- Vaste voedselprogram,
- Mylpaalontwikkeling,
- Tandontwikkeling,
- Spysverteringstelsel,
- Immunisering en verdere relevante onderwerpe.
Na die lesing word elke baba geweeg en word daar individueel rustig probleme bespreek wat die week opgeduik het.
![]() |
|



