Noodhulp

NOODHULP KURSUSINHOUD

  • Volledige kursus in CPR,verstikking, behandeling van wonde, brandwonde, frakture van ledemate, koorsstuipe en insekbyte.
  • Voorkoming van ongelukke tuis word ook behandel.

Die kursus word aangebied vir ouers of voornemende ouers en behels basiese noodhulp in 'n noodsituasie wat CPR insluit.

Die kursus word gewoonlik op 'n Woensdagaand aangebied en vind plaas van 17h30-20h00.

Datums: Noodhulpkursus vir ouers: 26 Maart 2014, 17h30-20h00 

Noodhulp

Jy kan 2500 Vitality punte verdien op jou Discovery plan as jy die kursus bywoon.

Faks of epos die faktuur na Discovery om die punte op te eis.