Onderwerpe
VOORGEBOORTE KLASSE - 12 WEKE
Dinsdae: 18h30-20h00
Bespreek vanaf 20 weke van swangerskap om op 22 weke met kursus te begin.
Onderwerpe:
- Stadiums van kraam
- Assimilasie van kraam
- Variasies van kraam
- Anatomie skyfies
- Fisiologie van borsvoeding
- Probleme met borsvoeding
- Bottelvoeding
- Babakomplikasies
- Taspak
- Bababad
- Post partum veranderinge by moeder
- DVD: Normale bevalling
Individuele klas kan aangebied word vir 45min
NAGEBOORTE KLASSE - 8 WEKE
Dinsdae oggende: 09h00-11h00
Onderwerpe:
- Immunisasie
- Veltoestande
- Dieëtkundige
- Tandontwikkeling
- Spysverteringstelsel
- Arbeidsterapeut
- Vaste voedsel
- Mylpaalontwikkeling