Voorgeboorte Klasse

| Duur | 12 weke |
| Begin | Kursus begin vanaf 22-24weke van swangerskap en word op Dindae van 17h30-20h00 aangebied |
![]() Jy kan 2500 Vitality punte verdien op jou Discovery plan as jy die kursus bywoon. Faks of epos die faktuur na Discovery om die punte op te eis. |
|
KURSUSINHOUD VAN VOORGEBOORTEKLASSE
- Stadiums van normale bevalling
- Anatomie - beskrywing van bekken/uterus/serviks
- Assimilasie van bevallings
- Variasies van normale bevalling
- Veranderinge in die post partum periode
- Fisiologie van borsvoeding
- Probleme met borsvoeding
- Bottelvoeding
- DVD: Normale bevalling
- Babakomplikasies nageboorte
- Bababad
- Voorbereiding vir Hospitaal
http://mybroadband.co.za/techreviews/Gaming/322.html
