Immunisering
-
Immunisering is ‘n belangrike aspek op die ontwikkelingspad van ‘n kind om aansteeklike siektes te voorkom.
-
Vaksienes wat toegedien word aan kinders word baie goed nagevors oor die verloop van lang tydperke.
-
Privaat immuniseringskedule word gevolg.
-
Berei jou baba of peuter en groter kinders altyd voor, dat immunisering gedoen gaan word.
-
Immuniserings afsprake moet getrou na gekom word en behoort prioriteit te wees vir ouers.
